JUSSIE SUSSIE

Aletta2

JUSSIE SUSSIE

Share this event:

  • Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders.
    Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot.
    Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!

- Select the preferred date -