Klassiek Ontmoet Pop

Louis Loock en Cobus Snyman

Klassiek Ontmoet Pop

Sun - 28 Jun 2026 - 15:00
R250

Share this event:

  • Met bekende en beminde klassieke sowel as kommersiële liedere, neem hierdie twee uitstekende kunstenaars die luisteraar op n sensasie van klank en musiek. Louis Loock met sy opgeleide en pragtige tenoor stem doen saam met Cobus Snyman wat self in ‘n duisend stemme sing, n produksie waar Louis bekende popliedjies aanpak uit n klassieke benadering en Cobus op sy beurt weer die klassieke werk omgekeerd met n ligte musiek benadering aandurf. Daar heers ‘n humoristiese verhouding tussen die “neus in die lig” tenoor, en die “rockster” kitaarspeler en sanger, wanneer gunstelling liedere soos O Sole Mio, Kinders van die Wind, Soos Bloed en The Sound of Silence, nuwe baadjies aangetrek word.
seating legend