Klassiek ontmoet Pop
Klassiek ontmoet Pop
-
Twee wΓͺrelde. Twee style. Een ongelooflike vertoning.
Met kragtige tenoor-klanke en βn rockster-hart vat Louis Loock en Cobus Snyman jou op βn musikale reis soos geen ander nie. Van klassieke meesterstukke tot geliefde poptreffers, elke lied kry βn splinternuwe βbaadjieβ wat jou gaan verras Γ©n bekoor.
Verwag passie, humor en βn unieke spel tussen die βneus in die ligβ tenoor en die kitaarspeler wat in duisend stemme sing πΈπ₯
– Tickets for June 27, 2026 –
