A Cohen & Diamond Journey – Mathys Roets & Johan Liebenberg

A Cohen & Diamond Journey – Mathys Roets & Johan Liebenberg
-
Mathys Roets se Leonard Cohen vertoning word beskryf as “A must see! Amazingly authentic rendition”.
Johan Liebenberg se vertolking van Neil Diamond se musiek word as die ware ervaring beskryf.
‘n Samekoms van Roets en Liebenberg met Cohen en Diamond gaan een van die hoogtepunte wees op die musiekkalender van 2025.
Hierdie twee kunstenaars betree die verhoog saam met ‘n vol orkes om die volle effek van die twee legendes se musiek na vore te bring en jou op ‘n musikale reis te neem. Orkes: Vinnie Henrico (dromme), Sean Butler (klavier), Regardt de Bruyn (guitar), Denny Lalouette (bass) & Liesl du Plessis.