Andriette akoesties

a1

Andriette akoesties

Wed - 11 Mar 2026 - 19:00
R250

Share this event:

  • Andriette kom bekoor met ‘n vol akoestiese orkes.

    Van Rock ‘n Roll, na haar eie treffers, “covers” van haar gunsteling ikone en trots Suid-Afrikaanse musiek wat jou sal laat saam sing, jou nostalgies maak en jou laat skaterlag.
seating legend