Bacchus tot Bekker

bacchus-1200x628

Bacchus tot Bekker

Sat - 28 Jun 2025 - 11:00
R220

Share this event:

  • BACCHUS TOT BEKKER KOMEDIE

    Met Amore Bekker

    Jy het Amore Bekker gehoor, maar nou kan jy haar sien – sonder grense! Kan ’n mens iemand vertrou wat nie wyn drink nie? Waarom sal jy nooit weer ’n glas rooiwyn met ’n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bacchus wat sy nektar mildelik met ons deel – van papsak tot pinotage, chardonnay tot chenin blanc. Kom lag saam, pink ’n traan en drink ’n glasie wyn. Tjorts!

    Vervaardiger Leftfoot Theatre Productions
    Regisseur Tobie Cronjé
seating legend