Bernice West en Ons

benice

Bernice West en Ons

Mon - 20 Oct 2025 - 19:00
R220

Share this event:

  • Kom ervaar ‘n aand vol inspirasie, talent en musiek saam *“Bernice West en “Ons”.* Hierdie unieke geleentheid bring die geliefde Afrikaanse kunstenaars *Bernice West* en “Ons” op die verhoog.

    Met haar kenmerkende energie en empatie, deel Bernice nie net haar musiek nie, maar haar hart.

    *Datum*: 20 Oktober 2025
    *Plek*: Fairtree Atterbury Teater
    *Tyd*: 19:00
    *Besprekings*: www.seatme.co.za

    Moenie hierdie besonderse aand misloop nie.
seating legend