Blues by die Kruispad

1

Blues by die Kruispad

Tue - 04 Nov 2025 - 19:00
R240

Share this event:

  • Blues by die Kruispad – ’n Meesleurende Blues-Ervaring
    MET: Christiaan Rabie (kitaar en sang), Nelmarie Rabie (sang), Marcel Dednam (klavier, keys en sang), Deryn Dednam (saxofoon en sang), Werner Spies (baskitaar en kontrabas) en Peter Auret (tromme).

    Maak gereed om meegevoer te word deur die hipnotiserende klanke van Blues by die Kruispad, ’n unieke produksie wat die legendariese verhaal van Robert Johnson en sy berugte ontmoeting by die Crossroads opnuut laat lewe kry – met ’n moderne kinkel.

    Met Christiaan Rabie se meesterlike kitaarspel, Nelmarie Rabie se sielvolle stem, Peter Auret se kragtige tromspel, Marcel Dednam se melodieuse klawers, Deryn Dednam se uitdrukkingsvolle saxofoon en Werner Spies se diep basnote, neem hierdie produksie jou op ’n onvergeetlike reis deur die hart van die blues.

    Verwag musiek van legendes soos Eric Clapton, Jimi Hendrix, Stevie Ray Vaughan, Albert King, en vele meer. Dit is ’n verhaal van passie, opoffering en tydlose emosies – alles wat die blues so universeel en tydloos maak.
seating legend