Fontasties Gala-Aand

Fontasties_Event Banner

Fontasties Gala-Aand

Tue - 21 Apr 2026 - 19:00
R120

Share this event:

  • Fontasties, Akademia se jaarlikse kunstefees, is ’n viering van uitnemendheid, kreatiwiteit en talent. Tydens die spoggerige gala-aand word die uitblinkers – die beste van die beste – gekies om hul merkwaardige talente op die Fairtree Atterbury-verhoog te vertoon.

    Kom ervaar ’n onvergeetlike aand gevul met energie, styl en opwindende vermaak, waar Akademia se studente hul passie en kuns ten toon stel.
seating legend