Jak de Priester in konsert

Jak de Priester in konsert
-
Soos oudergewoonte kom Jak de Priester weer die einde van die jaar na Fairtree Atterbury Teater met ‘n hele jaar se stories, liedjies en ervaringe wat die gehoor sal laat lag, dink, huil, regop sit en murmereer.