JUMANJI – Welcome to the Jungle

JUMANJI – Welcome to the Jungle
-
Drie avontuurlustige meisies ontdek ‘n ou bordspeletjie in die skool se stowwerige stoorkamer. Hulle word gewaarsku:
ADVENTURERS BEWARE: DO NOT BEGIN UNLESS YOU INTEND TO FINISH!
“Maar natuurlik gaan ons die game klaar speel. Hoe lank kan dit vat? Ek is ‘n pro met boardgames.
Let the adventure begin!”
Die gehoor word op ‘n avontuur gevat waar die drie meisies hul pad terug huistoe moet vind deur tonele en danse.