Karlien & Almero – Kaalvoet in die teater

KARLIEN-EN-ALMERO-EVENT-BANNER

Karlien & Almero – Kaalvoet in die teater

Wed - 04 Mar 2026 - 19:00
R250

Share this event:

  • Kom ontmoet vir Karlien en Almero in ‘n vertoning soos geen ander: kaalvoet en weerloos, met stories en musiek uit beide se penne. Dit beloof om ‘n heilige ontmoeting te wees gevul met die sielvolle musiek waarvoor beide bekendstaan, saamgevleg in ‘n unieke vertoning.
seating legend