Laerskool Lynnwood Pre-Primêre Konsert

Event-Banner-Pre-Primer-konsert-eregasteLandscape-1200-x-628-px-1

Laerskool Lynnwood Pre-Primêre Konsert

Tue - 28 Oct 2025 - 18:30
R150

Share this event:

  • Laerskool Pre-Primêr nooi u hartlik uit na hul jaarlikse konsert.

    Kom geniet ’n aand vol kleur, musiek en vreugde wanneer die kleuters die seisoen van nuwe lewe en groei op die verhoog laat herleef.
– Tickets for October 28, 2025 –