Laerskool Lynnwood Revue

Laerskool Lynnwood Revue
-
Om die regte skool te kry,
Is vêr by moeilik verby.
Éérste moeilike saak…
is jou ma wat wil tegnies raak.
Sy soek dalk ‘n skool wat jou ‘n sportstêr maak
en dis ‘n super moeilike taak,
want êrens langs die pad
moet jy ook akademiese 6e slat.
Kuns, kultuur, drama – ook in haar kop
jou aansoek vir president mag jy nie dop.
Eintlik moes sy jou net vra
watter skool se klere, jý wil dra.
Dan was die antwoord maklik verby
want hiér by Lynnies, kan jy alles kry!