Laerskool Lynnwood Revue

Revue-Facebook-Event-Banner

Laerskool Lynnwood Revue

Wed - 18 Jun 2025 - 18:00
R200

Share this event:

  • Om die regte skool te kry, Is ver by moeilik verby. Éérste moeilike saak… is jou ma wat wil tegnies raak.

    Sy soek dalk ‘n skool wat jou ‘n sportster maak en dis ‘n super moeilike taak, want êrens langs die pad moet jy ook akademiese 6e slat.

    Kuns, kultuur, drama – ook in haar kop jou aansoek vir president mag jy nie dop.

    Eintlik moes sy jou net vra watter skool se klere, jý wil dra.

    Dan was die antwoord maklik verby want hiér by Lynnies, kan jy alles kry!
– Tickets for June 18, 2025 –