Adam Tas – ‘n Man soos my Pa

adam tas FB

Adam Tas – ‘n Man soos my Pa

Sun - 15 Jun 2025 - 14:00
R220

Share this event:

  • Adam Tas
    Bekend as die boeredigter van die bosveld met treffers soos ‘n Man soos my pa, Want jy is Boer en “colab” liedere soos Hardekole en Die Gelofte. Hy neem jou op ‘n reis van heimwee, nostalgie, lag en huil… Kos vir die siel wat al vir meer as dekades in die harte van Suid-Afrikaners woon.
seating legend