Nataniël by Stellenbosch Basaar
.

Nataniël by Stellenbosch Basaar
-
Nog ‘n gekke jaar is byna op sy rug, Nataniël kyk met verbasing, verligting en verbeelding terug na splinternuwe ontdekkings, kwale en halsstarrige neigings. Altyd eerlik, altyd hoopvol, altyd vol vrae en antwoorde!
Hierdie is sy vierde keer by die Basaar, moet nie 90 minute se gekheid, wysheid, meelewing en waarheid misloop nie!
Geen kinders onder 14.
Hierdie vertoning word aangebied in samewerking met Stellenbosch Gemeente vir die Stellenbosch Basaar.
– Tickets for November 22, 2025 –