Nataniël in Concert with Charl du Plessis

Impetus-2025-Concert

Nataniël in Concert with Charl du Plessis

Sat - 04 Oct 2025 - 18:00
R 290

Share this event:

  • Ná 38 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Saterdag 4 Oktober en Sondag 5 Oktober het inwoners van Gqeberha die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Impetus teater met die pianis Charl du Plessis vir hierdie uitvoerings. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.
– Tickets for October 4, 2025 –