20 April | 19:00 | R300

Nataniël - MASS FOR THE GOOD PRINCES - Aangebied deur Atterbury Klassiek

20 April | 19:00 | R300
FACEBOOK - Nat

Nataniël - MASS FOR THE GOOD PRINCES - Aangebied deur Atterbury Klassiek 20 April | 19:00 | R300

Tickets for 20 April | 19:00

seating legend

MASS FOR THE GOOD PRINCES

Aangebied deur Atterbury Klassiek

Nataniël se roerende komposisie, MASS FOR THE GOOD PRINCES, is in Oktober verlede jaar vir die eerste keer uitgevoer en die emosionele reaksie en terugvoer was oorweldigend, werklik ’n unieke gebeurtenis.

Hierdie Mis is gebaseer op die klassieke struktuur van ’n gewyde komposisie met ses dele en is ’n gebed vir goedheid, nuwe leierskap en die hoop van ‘n nuwe generasie. Die Mis word in Latyns en Engels gesing, met vertellings en beskrywings in Afrikaans.

 MASS FOR THE GOOD PRINCES word op publieke aandrang op 20 April by die Atterburyteater aangebied as deel van Atterbury Klassiek

Soos voorheen deel Nataniël die verhoog met Ockie Vermeulen (orrel), Charl du Plessis (klawerbord), Juan Oosthuizen (kitaar), Werner Spies (bas), Peter Auret (tromme + perkussie) en die Akustika Kamerkoor onder leiding van Christo Burger.

Onmisbaar! Bespreek nou!
60 minute
Geen pouse
Geen selfone
Geen kinders

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 60 minutes
  • Age restriction: No under 15’s
  • Ticket price: R300
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.