12 May | 15:00 | R290

Nataniël Moedersdagkonsert

12 May | 15:00 | R290
Nataniel-in-Concert-1200-x-628

Nataniël Moedersdagkonsert 12 May | 15:00 | R290

Tickets for 12 May | 15:00

General Ticket R290

Description

Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Sondag 12 Mei het inwoners van die Paarl die geleentheid om Nataniël se Moedersdagkonsert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Toringkerk met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul. Bespreek aanlyn by seatme.co.za