Op pad na Kersfees

REC

Op pad na Kersfees

Fri - 21 Nov 2025 - 19:00
R260

Share this event:

  • Ruhan & Corlea span hul musikale vernuf saam met die nuwe produksie, “Op pad na Kersfees”

    Maak reg vir ‘n vertoning met hartsmusiek, sielskos en humor – Ons pak die langpad aan soos net ons Suid-Afrikaners kan!

    Maak vas jou sitplek gordel, sit terug en kom reis saam.
seating legend