PRAATING – Live

Praating Live_Event Banner_Opt2

PRAATING – Live

Fri - 30 Jan 2026 - 19:00
R285

Share this event:

  • Peach van Pletzen — oftewel Groothond — bring sy gewilde program PRAATING lewendig na die verhoog!
    Slegs drie aande lank kry jy die kans om deel te wees van die gehoor by hierdie unieke live ervaring.

    30 JAN gas: WILLIE ESTERHUIZEN!

    Ons tweede gas is ’n Afrikaanse legende — ’n ware koning van komedie.
    Van Orkney Snork Nie tot Vetkoekpaleis en Molly en Wors. Willie Esterhuizen is ’n nasionale skat met stories vir dae.

    Vir meer as vyf dekades bring hy lag, nostalgia, chaos en daai unieke Willie-wysheid wat niemand anders kan namaak nie.

    By PRAATING Live gaan hy nie net kom kuier nie… we are gonna go groot!
    Stories, lewenslesse, onverwagte waarhede en humor.

    Dit is ’n massiewe eer en voorreg om hom op die verhoog te hê — maak gereed vir ’n aand wat jy lank gaan onthou.

    Bespreek nou jou kaartjies om seker te maak jy het ’n plek wanneer die legehness begin!
seating legend