ROCK 4 – LADIES OF ROCK

Untitled-1

ROCK 4 – LADIES OF ROCK

Fri - 29 May 2026 - 19:00
R240

Share this event:

  • NáDINE ROCK IN “LADIES OF ROCK”

    Na 3 suksesvolle Rock vertonings gaan Nádine die verhoog neem vir Rock 4 met n spesiale weergawe van “Ladies of Rock”

    Die vertoning sluit die grootste rock liedjies van vroulike kunstenaar in. Ikoniese sterre soos Tina Turner, Fleetwood Mac se Steve Nicks, Patti Smith (Because the night) en Mev, “Love is a battlefield”Pat Benatar, word almal vereer

    Maak gereed vir Nádine se uitsonderlike verhoog energie met haar weergawe van Joan Jett se “I love Rock and Roll”, Krag en energie soos die van Blondie in Atomic

    Nádine se Rock 4 sluit ook treffers in van Avril Lavigne, Heart, Alanis Morissette en Pink

    Moenie uitmis op hierdie enige in sy soos rock konsert nie.

    ‘n Aand met Nádine en “Ladies of Rock”
seating legend