Stef Bos – Die lewe moet ‘n wals wees

3

Stef Bos – Die lewe moet ‘n wals wees

Share this event:

  • Dit was die pa van tv maker Johan Badenhorst wat hom vertel het
    Die lewe moet ‘n wals wees en nie ‘n mars nie
    Toe Stef Bos dit hoor terwijl hy koffie drink met Johan
    Het hy geweet
    Dit is ‘n song
    Dit is ‘n manier van kyk
    Dit is ‘n manier van lewe
    Dit is n antwoord in hierdie wereld waarin die mens homself kwijtraak
    In oorlogsberigte, social media and AI.
    Op soek naar die geheel waarvan ons ‘n deel is
    Kom Stef Bos Pretoria en sing en vertel
    Van die lewe wat ‘n wals moet wees.

- Select the preferred date -