Steve Hofmeyr Amptelike Album Vrystelling

steve album fb

Steve Hofmeyr Amptelike Album Vrystelling

Tue - 30 Sep 2025 - 19:00
R280

Share this event:

  • BEPERKTE SPASIE! Wees deel van die amptelike bekendstelling van Steve Hofmeyr se eerste vollengte album in 9 jaar – met splinternuwe oorspronklike musiek. Dis ‘n eksklusiewe geleentheid met rooitapyt-bederf en kaartjiiekopers kan skouers skuurs met ‘n intieme kring van Steve se gaste wat dié aand gaan bywoon. Sleg ‘n handjievol kaartjies beskikbaar aan die publiek. Moenie hierdie geskiedkundige aand vol nostalgie en nuwe herinneringe misloop nie!
seating legend