Steve Hofmeyr, Dwaas?

steve

Steve Hofmeyr, Dwaas?

Share this event:

  • Met sy splinternuwe album DWAAS bring Steve Hofmeyr ’n vars en energieke konsertreeks wat oud en jonk gaan bekoor. Die vertoning sluit kragtige nuwe treffers soos “Dwaas”, “Laaste Song”, “As Jy My Vind” en “Alleen” in – liedjies wat reeds besig is om diep in luisteraars se harte vas te steek.

    Tussen die nuwe klanke deur sorg Steve natuurlik ook vir die geliefde gunstelinge wat sy aanhangers oor die jare leer ken en liefkry het. Hierdie show is ’n reis deur sy musieklewe – van nostalgie tot nuut, van sarkasme tot siel, met die eerlike storievertelling en kenmerkende humor wat net Steve Hofmeyr kan bring.

    DWAAS 2026 is meer as ’n konsert – dis ’n viering van eerlikheid, liefde, verlange en die gekheid van die lewe self.

    Following the release of his brand-new album DWAAS, Steve Hofmeyr returns to the stage with a fresh, energetic concert experience that will captivate both loyal fans and new audiences. The show features powerful new songs such as “Dwaas”, “Laaste Song”, “As Jy My Vind”, and “Alleen” – tracks already resonating deeply with listeners.

    Alongside the new material, Steve also revisits the much-loved classics that have defined his remarkable career. This performance takes audiences on a musical journey through time – from nostalgia to new beginnings, from wit to heartfelt reflection – all delivered with the honesty, charm, and unmistakable humour that only Steve Hofmeyr can bring.

    DWAAS 2026 is more than just a concert – it’s a celebration of honesty, love, longing, and the beautiful madness of life itself.

- Select the preferred date -