Taal van my Hart – Mathys Roets & Jacobus Silwer

Labora Cafe - Afr Taal van my Hart

Taal van my Hart – Mathys Roets & Jacobus Silwer

Sun - 29 Jun 2025 - 14:00
R200

Share this event:

  • Mathys Roets en Jacobus Silwer gaan saam op reis met die mooiste Afrikaanse musiek van die laaste paar dekades. Met Lisa se klavier, Sonvanger, Vier Seisoene Kind, Droomvrou en Liedjie vir jou, deel hulle ‘n reis wat hulle van kleintyd begin het met Afrikaans. Dit is musiek wat almal onlosmaaklik verbind aan herinneringe. Kragballades wat jou vir ‘n oomblik laat stilstaan om te onthou!

    Afrikaans, die taal van my hart!

    Kom geniet ‘n heerlike Sondagmiddag onder Labora Café se bome saam met ons.
– Tickets for June 29, 2025 –