Een Keer Om Die Son: Die Klankbaan

26-mei-fb-banner

Een Keer Om Die Son: Die Klankbaan

Tue - 26 May 2026 - 19:00
R350

Share this event:

  • Kom beleef die musiek van die gewilde kykNET reeks, Een Keer Om Die Son, live op die verhoog!

    Week na week is kykers meegevoer met die verhaal van die Van Wyk’s, nou kry kykers die geleentheid om die inspirasie en oorsprong van die storie te leer ken saam met Ivan en Donnalee. Kom luister saam na die musiek uit albei seisoene en vind uit waar die storie gebore is.

    Dit beloof om ‘n aand vol pragtige musiek te wees vir die hele gesin, met stories wat jou sal aanraak en inspireer.
seating legend