Nataniël – BOEK • BYBEL • BIOSKOOP

Nataniël Event Banner (1200 x 628)

Nataniël – BOEK • BYBEL • BIOSKOOP

Wed - 13 Aug 2025 - 19:00
R300 per persoon

Share this event:

  • Met hierdie unieke uitvoering bring verhoogkunstenaar Nataniël, orrelis Zorada Temmingh en pianis Charl du Plessis hulde aan merkwaardige vroue, hul werk, nalatenskap en invloed. Komponiste, skrywers, sangeresse, aktrises, ontwerpers asook tydlose karakters uit rolprente, literatuur, Bybelverhale, kuns en teater word almal besoek met musiek en Nataniël se gewildste en nuutste stories. Dié drie kunstenaars was alreeds saam op die verhoog met verskeie vertonings in Pretoria, Bloemfontein en Stellenbosch. In hierdie vertoning bring hulle BOEK • BYBEL • BIOSKOOP na NG Universiteitsoord vir slegs een aand! Jy wil dit nie misloop nie!
– Tickets for Wednesday, August 13th, 2025 –