Spoorfees

Wine tasring banner

Spoorfees

Fri - 03 Oct 2025 - 18:00
R100 - R200

Share this event:

  • Wanneer laas het jy jou buurman/vrou gesien?
    Wanneer laas het jy jou skooltjom gesien?
    Kom ons doen wat Suid Afrikaners die BéSte doen!
    Kom ons BRAAI.
    Drumability sal ons in die regte ritme kry!
    Prys sluit ñ lekker vet braaipak in
    R200pp
    R100 kinders onder 10
    Bring jou eie coolerboks
    Vure word verskaf

– 3 October 18:00 –

– Onthoumekaarbraai: Adult (R200) –

– Onthoumekaarbraai: Child (R100) –