VIER OOP HANDE – Atterbury Trust

Vier-Oop-Hande-v1.3

VIER OOP HANDE – Atterbury Trust

Sun - 03 Aug 2025 - 16:00
400 includes light meal and drinks

Share this event:

  • Vier Oop Hande ten bate van Atterbury Trust Wes-Kaap is Coenie de Villiers en Frieda van den Heever se eerste konsert saam en beloof om die hartsnare te roer. ‘n Vrouemaandfunksie (waar die manne ook welkom is) ten bate van die Atterbury Trust Wes-Kaap. Die kaartjie sluit ligte verversings en drinkgoed in.
– Tickets for August 3, 2025 –