Aardklop - Feesterrein
Ons feesterrein op die oewer van die Mooirivier bied samesyn, kos- en kunsvlytstalletjies van uitstaande gehalte en vermaak vir die hele gesin. Veilige en gerieflike parkering naby die terrein is ingesluit, vanaf Hennie Bingle-straat se ingang. Datums en tye: 29 September tot 3 Oktober 09:00-20:00 Terreinkroeg: 11:00-23:00 Toegangskaartjies: Seatme.co.za , Aardklopkantoor by The Roots, of by die ingangshekke tydens die fees. GEEN KONTANT sal by die ingangshekke of kantoor aanvaar word nie. Dagkaartjie: R80 (Dinsdag en Woensdag), R120 (Donderdag, Vrydag en Saterdag) Weekkaartjie: R350 Kinders o.12: Gratis
Aardklop — Aardklop, Potchefstroom
Performances
Tickets
- Aardklop - Feesterreinkaartjie - Dagkaartjie - Donderdag: R120
- Aardklop - Feesterreinkaartjie - Weekkaartjie: R350
- Aardklop - Feesterreinkaartjie - Dagkaartjie - Vrydag: R120
- Aardklop - Feesterreinkaartjie - Dagkaartjie - Dinsdag: R80
- Aardklop - Feesterreinkaartjie - Dagkaartjie - Saterdag: R120
- Aardklop - Feesterreinkaartjie - Dagkaartjie - Woensdag: R80