Aardklop - Pendeldiens
Pendel vinnig tussen venues en ondersteun plaaslike diensverskaffers. Vertrek vanaf sentrale punt oorkant hoofingang. Koop jou aanlyn koopbewys by www.seatme.co.za , die feeskantoor by The Roots of by die pendelpunt. Opsies: R40, R120, R200, R400 (R20 per rit) Druk jou koopbewys – die bestuurder pons dit per rit. Geen kontant. Fooitjies welkom.
Aardklop — Aardklop, Potchefstroom
Performances
Tickets
- Aardklop - Pendeldienskaartjie - R40: R40
- Aardklop - Pendeldienskaartjie - R400: R400
- Aardklop - Pendeldienskaartjie - R120: R120
- Aardklop - Pendeldienskaartjie - R200: R200