André Schwartz – Die Klankbaan van my Lewe

André Schwartz – Die Klankbaan van my Lewe

“André is immers nie net 'n sanger nie – hy is 'n storieverteller”. Jy gaan hoor van my lewe, my eie treffers én die liedjies wat my geïnspireer het. 'n Mengsel van musiek, stories, nostalgie, humor en nog musiek.

Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria

Performances

Tickets