André Schwartz: Die kronieke van Buks

André Schwartz: Die kronieke van Buks

Met: André Schwartz en Bryan Schimmel (klavier) In hierdie komiese kabaret blaf Buks koning. Hy is ’n klein chihuahua wat glo hy is so groot soos ‘n renoster. Die Paul Roux-gemeenskap leef op die rand van chaos en bederf Buks met brokkies nuus èn brokkies lekkernye.

AARDKLOP - Konservatorium — AARDKLOP - Konservatorium, Potchefstroom

Performances

Tickets