Atterbury Trust Acappella-kompetisie
’n Viering van studentetalent, musiek en kultuur waar van Suid-Afrika se beste tersiêre acappella-groepe op die verhoog van die Fairtree Atterbury Teater meeding. Die kompetisie bring jong talent bymekaar vir ’n energieke aand van uitsonderlike sang, kreatiewe verwerkings en verhoogkuns. Top 10-groepe: Noordwes-Universiteit Bellatrix Poorboys Vergeet-my-nie Veritas Universiteit Stellenbosch Eiffelkoor Universiteit van Pretoria Curelitzia House Ukuthula Madelief Mopane Sonop
Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria
Performances
Tickets
- Tickets: R220