Brawe Bea en die Verlore Smarag

Brawe Bea en die Verlore Smarag

Laerskool Stellenbosch Revue Datums: 14 - 19 September 2026 Tyd: 18:30 Laerskool Stellenbosch Skoolsaal Prys: R120 – R200 (Kosstalletjies in die Hawkie de Villiers-Sportsentrum open om 17:00) Twee muise, Bea & Jacks, gaan op die avontuur van 'n leeftyd. Hulle is op soek na die Verlore Smarag om sodoende hul muisvriende te bevry. Op hul pad ontmoet hulle allerhande uiteenlopende karakters, maar hulle moet ligloop, want die katte is kort op hul hakke! Sal Bea & Jacks dit maak tot by die paleis voor die katte hulle vang? En sal hul ooit kan uitkom by die koninkryk se waardevolste artefak, die Verlore Smarag? Kom kyk maar self, want hierdie beloof om ‘n sprokiesverhaal te wees soos jy nog nooit beleef het nie!

Laerskool Stellenbosch — Laerskool Stellenbosch, Stellenbosch

Performances

Tickets