Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys - Feestelik
Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys snoer in hierdie vertoning kragte saam en sing van die mooiste duette in ‘n produksie van sang, vertellings en musikale kruisbestuiwing en vier die lewe met musiek. Hulle sluit hierdie feestelike vertoning af met hulle gunsteling Kersliedere en word begelei deur die bekende pianis, Chanie Jonker . Hierdie vertoning is die samekoms van twee groot stemme, asook hul humor en persoonlikhede saam op een verhoog ‘n unieke kombinasie en musikale reis deur verskillende genres, wat jy nie wil mis nie!
Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria
Performances
Tickets
- General: R260
- Pensioners: R240