Delila se Kersfees
ππ« DELILA SE KERSFEES-AVONTUUR! π β¨ Dis Kersaand en die opgewonde kindertjies wag vol verwagting op hul geskenke! π Maar o, aardeβ¦ Kersvader het spoorloos verdwyn! Sal Delila, ons dapper donkie, vir Rudolph die rendier kan help om Kersvader betyds op te spoor en Kersfees te red? π¦π
Etienne Rousseau Theatre - ERT β Etienne Rousseau Theatre - ERT, Sasolburg
Performances
Tickets
- General: R160