Eerste vir alles

Eerste vir alles

Met: Frank Opperman & Margit Meyer-Rödenbeck Teks: Wessel Pretorius Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Eerste vir alles is ’n romantiese komedie oor om saam ou bene te maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld. Gradering: Geen o. 13 (T)

AARDKLOP - Gimmies — AARDKLOP - Gimmies, Potchefstroom

Performances

Tickets