Elandré

Aandag alle Dromers! Maak gereed vir die Tien Jaar-terug kyk konsert van die Dekade. Hierdie is nie net 'n vertoning nie -hierdie is Dromer-Con. 'n Klank- en visuele reis deur elke Elandre-Era tot dusver, insluitend diep-snitte, niche-nommers, en lang verlangde ballades afgestof en opgemaak spesifiek vir die Langluister- Kleindorp tot -Aandklank Kenners. Kom beleef dit saam en vier ‘n dekade van Drome waar maak.

Fairtree Atterbury Theatre, PRETORIA

Performances

Tickets

Loading event...