Hofmeyrs in konsert: Van liefde en die nag

Met: Hendrik Hofmeyr, Zanta Hofmeyr, Malané Hofmeyr-Burger, Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert Meesleurende klassieke en kontemporêre musiek geïnspireer deur die vele gedaantes van liefde en die nag, aangebied en toegelig deur vier bekende Hofmeyr-musici, bygestaan deur Schalk Joubert op baskitaar. Gradering: OB

AARDKLOP - Konservatorium, Potchefstroom

Performances

Tickets

Loading event...