JOSHUA NA DIE REËN@Fairtree Atterbury Teater
MONNIEHART - SAAM MAAK ONS 'N VERSKIL JNDR en Band vat hande met Monniehart op die 7de September. Ons wil saam met julle die essensie van die lewe voel, daai diep liefde wat jou wese oorweldig, en jou oë oopmaak vir die moontlikhede wat oor ons gedroom is. Om weer van onsself te gee. Ons sien uit om julle daar te sien.
Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria
Performances
Tickets
- Tickets: R280