Kersfees met Coenie

Kersfees met Coenie

Kersfees is oppad. En, wie anders kan die gees hiervan beter uitbeeld as die sielvolle en emosie belaaide musiek van een van Afrikaans se goue sangers, Coenie de Villiers. Kom geniet en sing saam. Kom ervaar die gees van Kersfees in die gekoepelde kelder van Montpellier Wynlandgoed met sy eeue-oue geskiedenis en die reuk van verouderende wyn van die wynvate wat deel van die dekor uitmaak. Kaartjies beperk. Maak dus gou.

Montpellier — Montpellier, Tulbagh

Performances

Tickets