Kuns, Klank, Kollig
KUNS, KLANK EN KOLLIG Kom geniet ń aand saam met DF se Koor, Spreekkore, Toneelgroep en die personeel wat hul talente kom wys. Die Picasso’s van DF stal ook hul kunswerke uit. Dit gaan beslis ń dag vol kuns, klank en kollig wees. Kaartjies ook by die deur te koop. Kiosk sal oop wees.
Etienne Rousseau Theatre - ERT — Etienne Rousseau Theatre - ERT, Sasolburg
Performances
Tickets
- General: R100
- General: R75