Marion Holm - Gryp elke grasHolm

Marion Holm  - Gryp elke grasHolm

Na ’n uitverkoopte vertoning is Marion Holm terug by die Fairtree Atterbury Teater. Gryp na elke grashalm humor, hoop of harmonie wat jy kan kry, want die wêreld is tans deurmekaar! Ons moet maar self die komedie maak en die lag skep. Gryp elke grasHolm kan jou dalk net help in hierdie soektog na snaaks, sagtheid en sin. In in hierdie splinternuwe eenvrouvertoning, Gryp elke grasHolm, doen Marion Holm wat sy altyd doen: komedie met baie hart.

Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria

Performances

Tickets