Mozart to Verdi: Two Faces of Opera
Met: Guido Rumstadt (dirigent), onder andere die sangers Thembinkosi Magagula en Conroy Cupido, die NWU Opera Ensemble en die Nürnberg Hochschule für Musik se kamerorkes (Duitsland) Mozart en Verdi word ingespan vir die unieke samewerking tussen die NWU Opera Ensemble en Nürnberg Hochschule für Musik se kamermusiekorkes. Ikoniese operatonele kry ’n nuwe lewe met ’n energieke, elegante en sielvolle aanslag onder leiding van Guido Rumstadt. Gradering: OB Tale : Italiaans met Afrikaans en Engelse boskrifte
AARDKLOP - Totius Saal — AARDKLOP - Totius Saal, Potchefstroom
Performances
Tickets
- At the Door Ticket: R200 (at door)
- Pre-Sale Ticket: R180
- Pensioners: R160