Nataniël in Concert with Charl du Plessis

Nataniël in Concert with Charl du Plessis

Nataniël in Concert with Charl du Plessis NG KERK YZERFONTEIN Fri, 21 Aug 2026 19:00 Ná 39 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Vrydag 21 Augustus het inwoners van Yzerfontein die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die NG Kerk met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.

Ng Kerk Yzerfontein — Ng Kerk Yzerfontein, Yzerfontein

Performances

Tickets