Ouma en die ou Koeie

Ouma en die ou Koeie

Soos ons ouer word, vergeet ons gerieflikheidshalwe sekere dinge… Maar Ouma? Sy onthou. Alles. Nie net haar eie stories nie – ook dié van die “vromes” wat hul ou koeie eerder diep in die sloot sou wou los! Dis ’n komedie-kabaret wat jou laat skaterlag… en dalk net effens ongemaklik laat rondskuif in jou stoel wanneer jy jouself herken. Musiek: Coenraad Rall Teks & Regie: Jurgen Human

Umuzi Theatre — Umuzi Theatre, Secunda

Performances

Tickets