PSG Wealth Pretoria-Oos: Beleggingsaanbieding - Suid Afrika 2030: Redes vir Vertroue
Cor Booysen | Fairtree Asset Management: Cor Booysen, Portefeuljebestuurder by Fairtree Asset Management, sal sy insigte deel oor die plaaslike en internasionale beleggings landskap, sowel as die geleenthede en uitdagings wat beleggers in die jare wat voorlê kan verwag. Paneelbespreking: Suid-Afrika 2030: Redes vir Vertroue Die gesprek word gelei deur Lourensa Eckard, gesoute uitsaaier en mediapersoonlikheid, wat saam met Max du Preez, bekroonde joernalis en politieke kommentator, en Jaco Kleynhans, hoof van Internasionale Skakeling by Solidariteit, die kragte sal verken wat Suid-Afrika se politieke, ekonomiese en sosiale toekoms vorm. Vir enige navrae kontak Nisha Thomas by 0861 774 000 of per e-pos Mehroon-nisha.thomas@psg.co.za
Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria